• Rumoer Fees

    Klipdraai Karavaanpark C/o View Avenue & Kort Street, Meyerton, Gauteng, South Africa

    Boeremusiek - Kamp - Kuier Ons hou weer 'n lekker boeremusiek fees die laaste naweek van Augustus 2026! Bespreek nou jou kampstaanplek teen R780/nag vir 1-4 mense. Hier gaan verskeie […]

  • Neil Somers Live!

    Die Veiling Meyerton 110 Gordon Street, Meyerton, Gauteng

    Lekker musiek, koue drinks, goeie vibes en ’n jol tot laatnag… presies hoe ’n Vrydagaand moet wees

    R80