Loading Events

« All Events

Lewenslig Gesinstee

September 12 @ 8:30 am - 5:00 pm
R200
vaal meander 'n oomblik in tyd ruan tennant venue on the vaal triangle
Dit is die een oggend waar jy net kan 𝘁𝗲𝗿𝘂𝗴𝘀𝗶𝘁 𝗲𝗻 𝗢𝗻𝘁𝘀𝗽𝗮𝗻 saam met jou 𝗴𝗲𝘀𝗶𝗻 of 𝗩𝗿𝗶𝗲𝗻𝗱𝗶𝗻𝗻𝗲
Die tema vir vanjaar #𝐎𝐎𝐌𝐁𝐋𝐈𝐊 𝐈𝐍 𝐓𝐘𝐃, ‘n oggend waar ons gaan vergeet van die gejaag van die daaglikse lewe, en net die oomblik van daardie oggend geniet.
R200 per persoon of R2000 vir n Tafel van 10 mense
Bespreek jou plek vandag nog: 073 467 9163
𝗢𝗡𝗦 𝗦𝗜𝗘𝗡 𝗝𝗢𝗨 𝗗𝗔𝗔𝗥!!