• Rumoer Fees

    Klipdraai Karavaanpark C/o View Avenue & Kort Street, Meyerton, Gauteng, South Africa

    Boeremusiek - Kamp - Kuier Ons hou weer 'n lekker boeremusiek fees die laaste naweek van Augustus 2026! Bespreek nou jou kampstaanplek teen R780/nag vir 1-4 mense. Hier gaan verskeie orkeste optree sodat ons heel naweek lekker makietie kan hou! Bespreek nou: 084 600 0036 084 600 0035 besprekings@klipdraaikaravaanpark.com

  • Die Veiling Vanderbijlpark: Radio Kalahari Orkes

    Die Veiling Vanderbijlpark (Harry's Butchery) 59 Rietspruit, Lochvaal, Sasolburg, Gauteng, South Africa

     RADIO KALAHARI ORKES – LIVE!  Moenie hierdie ongelooflike aand van eg Suid-Afrikaanse musiek misloop nie! Kom geniet Radio Kalahari Orkes se unieke klank, stories en energie in 'n vertoning wat jy lank sal onthou. Die groep is bekend vir hul mengsel van Africana-, Ghoema- en volksmusiek en is al jare 'n gunsteling op verhoogte regoor […]

  • Neil Somers Live!

    Die Veiling Meyerton 110 Gordon Street, Meyerton, Gauteng

    Lekker musiek, koue drinks, goeie vibes en ’n jol tot laatnag… presies hoe ’n Vrydagaand moet wees

    R80
  • Lekompo La Vaal

    President Park Stadium 21 Botha Street, Vereeniging, Gauteng, South Africa

    Experience a culture movement to celebrate Limpopo music that brings friends and families together during this Spring Season at one venue. It has its own followers who support the genre. Now the event is grown its followership all over Gauteng province and we taking it to the Vaal Triangle Sedibeng Region at President Park Sports […]

    R250
  • Lewenslig Gesinstee

    The Venue on Vaal 12 Wonderfontein, Minnaar Street, Sasolburg, Free State, South Africa

    Dit is die een oggend waar jy net kan 𝘁𝗲𝗿𝘂𝗴𝘀𝗶𝘁 𝗲𝗻 𝗢𝗻𝘁𝘀𝗽𝗮𝗻 saam met jou 𝗴𝗲𝘀𝗶𝗻 of 𝗩𝗿𝗶𝗲𝗻𝗱𝗶𝗻𝗻𝗲 Die tema vir vanjaar #𝐎𝐎𝐌𝐁𝐋𝐈𝐊 𝐈𝐍 𝐓𝐘𝐃, 'n oggend waar ons gaan vergeet van die gejaag van die daaglikse lewe, en net die oomblik van daardie oggend geniet. R200 per persoon of R2000 vir n Tafel van […]

    R200