-
Vereeniging, los die braaivleis net vir een aand – kom lag saam, ons belowe dis warmer as jou kole! Bring jou maat, jou buurman en daai tannie wat alles weet – almal gaan iets hê om oor te lag!Dis goedkoper as terapie en baie meer pret – Vereeniging, jy wil hierdie nie mis nie! In […]
R220