• Kainos Golf Tournament

    Emfuleni Country Club 1 Cherry Street, Vanderbijlpark, Gauteng, South Africa

    Shotgun Start - Betterball Stableford R2500 per four ball (dinner incl)     R2000 Hole Sponsorship Live auction after dinner - And amazing prizes to be won!! For more information: 016 987 1622 / admin@kainoschristianeducation.co.za    

    R2500
  • Appel Live!

    Sandbar Pub & Grill Casa Cara Resort, Eden Road, Parys, Free State, South Africa

    Maak reg vir ’n lekker aand vol musiek en vibes! WhatsApp 082 856 8819 vir kaartjies

    R220
  • Prime Circle Live!

    Die Veiling Pub Sasolburg 10 HF Verwoerd Road, Sasolburg, Free State, South Africa

    Maak reg vir ’n epiese rock-aand wanneer Prime Circle die verhoog oorneem by Die Veiling Sasolburg! Een van Suid-Afrika se grootste rockgroepe kom die Vaal laat skud met hulle bekende hits en ongelooflike energie. Kaartjies:• R200 per persoon• R150 kinders onder 12• R500 VIP (Welkom drankie & snack platter ingesluit) Bring jou vriende, bespreek jou […]