Loading Events

« All Events

Rumoer Fees

August 28 @ 8:00 am - August 30 @ 10:00 am
vaal meander rumoer fees by klipdraai karavaanpark in meyerton vaal triangle driehoek

Boeremusiek – Kamp – Kuier

Ons hou weer ‘n lekker boeremusiek fees die laaste naweek van Augustus 2026!
Bespreek nou jou kampstaanplek teen R780/nag vir 1-4 mense.
Hier gaan verskeie orkeste optree sodat ons heel naweek lekker makietie kan hou!
Bespreek nou:
☎️ 084 600 0036
📲 084 600 0035
📧 besprekings@klipdraaikaravaanpark.com

Venue