• Die warmste sokkie in die Vaal!

    The Tipsy Hammock 159 General Hertzog Road, Three Rivers, Vereeniging, Gauteng, South Africa

    Trek jou dansskoene aan en kom wys jou moves! Bonfires en Verwarmers Top DJ die hele aand! Dress code: Flanel, Vellies en Winter Chic Best dressed couple prys Warmste danspaar prys Kaartjies beskikbaar by die deur  

    R50
  • Live Entertainment at Midvaal Lion Park!

    Midvaal Lion Park 108 Christine Road, Meyerton Farms AH, Guateng, South Africa

    AKSI duo Karlien Husselman en Anthony McGee Mini Magic Circus Show in Big Top Theatre 12am and 3pm Entrance Fees are R95 per person, R55 for pensioners and FREE

  • Rumoer Fees

    Klipdraai Karavaanpark C/o View Avenue & Kort Street, Meyerton, Gauteng, South Africa

    Boeremusiek - Kamp - Kuier Ons hou weer 'n lekker boeremusiek fees die laaste naweek van Augustus 2026! Bespreek nou jou kampstaanplek teen R780/nag vir 1-4 mense. Hier gaan verskeie orkeste optree sodat ons heel naweek lekker makietie kan hou! Bespreek nou: 084 600 0036 084 600 0035 besprekings@klipdraaikaravaanpark.com