-
Aangebied deur Hervormde Kerk Drie Riviere by Klip River Country Estate Toegang is R250 per persoon en R120 vir kinders onder 12. Kroeg met kaartfasiliteite beskikbaar. Geen eie drinkgoed. Skakel Lizette op 083 601 3328 of Hennie op 084 508 7849