Damesoggend 2026

AGS Meyerton 78 Pierneef Blvd, Meyerton

Goeie dag dames  (en die manne wat jul vroue wil bederf). Ons nooi julle hartlik uit na die Lerato Damesoggend 2026. Dit gaan n heerlike geleentheid wees van geselligheid, lofprysing en aanbidding. […]