- This event has passed.
Damesoggend 2026
July 22 @ 8:00 am - 5:00 pm

Goeie dag dames
(en die manne
wat jul vroue wil bederf).
Ons nooi julle hartlik uit na die Lerato Damesoggend 2026. Dit gaan n heerlike geleentheid wees van geselligheid, lofprysing en aanbidding.
Tania Strauss is ons wonderlike gasspreker vir die oggend. Jy is in vir n ‘treat’ 
Ons sien uit om te ervaar wat die Here op Sy hart
het om met ons te deel.
Inligting oor die oggend:
22 Augustus 2026
08h30 vir 09h00
AGS Kerk, Meyerton (AGS Jubelate)
kaartjies by Kotie 0835948133
Dit beloof om n geseënde oggend te wees..en ons wil JOU graag daar hê. Kontak ons sommer vandag al om jou stoel te bespreek!! Kom ondersteun asb ons fondsinsameling.