• Rumoer Fees

    Klipdraai Karavaanpark C/o View Avenue & Kort Street, Meyerton, Gauteng, South Africa

    Boeremusiek - Kamp - Kuier Ons hou weer 'n lekker boeremusiek fees die laaste naweek van Augustus 2026! Bespreek nou jou kampstaanplek teen R780/nag vir 1-4 mense. Hier gaan verskeie […]

  • Biltong en Brood Aand

    Klip River Country Estate 2 McKay Estates, Donald Road, Vereeniging, Gauteng

    Aangebied deur Hervormde Kerk Drie Riviere by Klip River Country Estate Toegang is R250 per persoon en R120 vir kinders onder 12. Kroeg met kaartfasiliteite beskikbaar. Geen eie drinkgoed. Skakel […]