- This event has passed.
Die Veiling: BOEREDAG
September 27, 2025

Kom kuier saam vir ’n dag vol pret, musiek en plaaslike gees! 
Snotkop | Loufi | Jakkie Louw | Dusty Dixon | David Fourie
Big Screen Rugby |
Boeresport |
Stalletjies
Moenie hierdie boerefees van die jaar misloop nie!