Damesoggend 2026
Goeie dag dames (en die manne wat jul vroue wil bederf). Ons nooi julle hartlik uit na die Lerato Damesoggend 2026. Dit gaan n heerlike geleentheid wees van geselligheid, lofprysing en aanbidding. Tania Strauss is ons wonderlike gasspreker vir die oggend. Jy is in vir n 'treat' Ons sien uit om te ervaar wat die Here op […]