KERMIS!
August 1 @ 9:00 am - 1:00 pm

Heerlike kos vir almal!
- Pannekoek
- Kerrie en Rys
- Verkoek en Mince
- Vetkoek Rib Burgers
- Lewer Koekies
- Pap en Wors
- Heerlike Poeding
- Vlooimark Stalletjies
Pret vir die kinders!
- Gel Soft Baan
- Gesig Verf
Kom ondersteun ons gemeente en geniet ‘n lekker dag saam met ons!