Die Veiling Vanderbijlpark: Radio Kalahari Orkes
RADIO KALAHARI ORKES – LIVE! Moenie hierdie ongelooflike aand van eg Suid-Afrikaanse musiek misloop nie! Kom geniet Radio Kalahari Orkes se unieke klank, stories en energie in 'n vertoning wat jy lank sal onthou. Die groep is bekend vir hul mengsel van Africana-, Ghoema- en volksmusiek en is al jare 'n gunsteling op verhoogte regoor […]