Deugsame Vrou saam met Zanthe Groenewald
Kom en luister na 'n inspirerende boodskap oor die Deugsame Vrou en die vroue van die Bybel. Ons ontdek hoe God gewone vroue gebruik om buitengewone dinge te doen, en hoe om vandag nog as Sy dogters te wandel in wysheid, krad en genade. Sluit aktiwiteit en heerlike sop en brode in. Kom kuier, word […]