Die Veiling Vanderbijlpark: Lekker-Op-Die-Plotte Mark
LEKKER-OP-DIE-PLOTTE – WINTERWARM MARK 7 Junie 10:00 – 15:00 Die Veiling – Vanderbijlpark Warm harte op koue dae Kom kuier saam, trek jou jas nader en geniet ’n Sondag vol wintergeure, plaaslike produkte en lekker kuier. Vars produkte Handgemaakte produkte Plaaslike lekkernye Bring die familie, bring die winter vibes — Lekker-op-die-Plotte wag vir jou! Navrae […]