Vrouedag
God stap saam jou as vrou... self in slippers! Gasspreker: Surene Strydom van StylStories Rus jouself toe met 'n moderne uitkyk op stilering asook "Tips en Tricks" vir daaglikse uitrusting idees. Kleuranalise Riglyne Stylpersoonlikhede Q&A na afloop van die aanbieding Kom bederf jouself met 'n heerlike ontspanne kuieroggend saam met ander pragtige vroue. Elke kaartjie […]
R300