Hartelus Mark

Engweni River Lode 2 Van Coller Street, Parys

Kom koop, kuier, eet, wandel en ontspan langs die rivier by die brug in Parys! Eerste Saterdag van elke maand. R10 toegangsfooi vir volwassenes. Onder 10 en oor 70 gratis. […]

R10

Dames Oggend

Derde Kruis Gemeente Vanderbijlpark Cnr Piet Retief & Prinsloo Street, Vanderbijlpark

Sommige dae vra die lewe dat ons net 'n oomblik stilhou, asem skep en mekaar ondersteun. Ons nooi al die dames uit na 'n baie spesiale oggend van genot, inspirasie […]

R150