Dames Oggend
November 7 @ 10:00 am - 1:00 pm
R150

Sommige dae vra die lewe dat ons net ‘n oomblik stilhou, asem skep en mekaar ondersteun. Ons nooi al die dames uit na ‘n baie spesiale oggend van genot, inspirasie en lekker samesyn!
Kom luister na ons gasspreker, Celesté Swanepoel Adult and Child Counselling Centre , terwyl sy met ons gesels oor die tema: ‘Wanneer die lewe anders kies.’