Rumoer Fees

Klipdraai Karavaanpark C/o View Avenue & Kort Street, Meyerton

Boeremusiek - Kamp - Kuier Ons hou weer 'n lekker boeremusiek fees die laaste naweek van Augustus 2026! Bespreek nou jou kampstaanplek teen R780/nag vir 1-4 mense. Hier gaan verskeie […]

Die Veiling Vanderbijlpark: Radio Kalahari Orkes

Die Veiling Vanderbijlpark (Harry's Butchery) 59 Rietspruit, Lochvaal, Sasolburg

 RADIO KALAHARI ORKES – LIVE!  Moenie hierdie ongelooflike aand van eg Suid-Afrikaanse musiek misloop nie! Kom geniet Radio Kalahari Orkes se unieke klank, stories en energie in 'n vertoning wat […]

Neil Somers Live!

Die Veiling Meyerton 110 Gordon Street, Meyerton

Lekker musiek, koue drinks, goeie vibes en ’n jol tot laatnag… presies hoe ’n Vrydagaand moet wees

R80