The Tipsy Hammock: Die Warmste Winter Sokkie in die Vaal
June 5 @ 6:00 pm

Koue buiteβ¦ maar BINNE? 

Warm harte, warm vibes en βn dansvloer wat die hele aand gaan LEWE!
Warm harte, warm vibes en βn dansvloer wat die hele aand gaan LEWE!
Trek jou flanel aan, stof jou vellies af en bring jou beste moves na Tipsy Hammock 

Kom geniet:
βn Lekker sokkie dansvloer
Photo corner
Awesome prizes & best dressed competitions