- This event has passed.
Parys Alle Ras Skou
September 1 @ 3:00 pm - September 7 @ 6:00 pm

Kom kuier saam by die Parys Alle Ras Skou!
Van 1 tot 5 September 2025 verander die Parys AfriDome in ’n fees van vee, kompetisie en plaaspret vir die hele gesin. Met bees-, kleinvee-, pluimvee-, perd- en konynskoue, asook die Brahman Nasionale Veiling op Vrydag 5 September, is daar iets vir elke boer, diereliefhebber en avonturier.

Moet dit nie misloop nie – dis ’n boerebelewenis van formaat!