December 31, 2025 @ 8:00 pm - January 1, 2026 @ 2:00 am
OU JAARS DANS – DIE VEILING PLOTTE Die Boma-vuur brand, die braai-pakkies smell, en die dansvloer wag! Skop die Nuwe Jaar in met STYLE, vibes en memories wat jy nie sal vergeet nie!
31 Desember 2025 | 20:00 – laat WhatsApp “BESPREEK” na 079 809 4062 om jou plek te secure!
Bring jou crew, jou dans moves, en kom celebrate die ou jaar soos ’n baas!Â