Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Die Veiling Vanderbijlpark: Vleis & Country

June 27
Vlies & Country Fees by Harry en op die Vaal Meander Website
VLEIS & COUNTRY FEES 2026 IS HIER! 🤠🎶
Maak reg vir ’n dag en nag van ongelooflike musiek, vuurwarm kuier vibes en BOEREKOS op sy beste by Harry’s Pub & Die Veiling Vanderbijlpark 🔥🍖

📅
27 Junie 2026
📍 Lochvaal, Vanderbijlpark
🎤 Top vermaak met:
⭐ Gerhard Steyn
⭐ Liezel Pieters
⭐ Fatman
⭐ Neil Somers
⭐ Dusty Dixon
⭐ Will Jordan
🍗 Wat wag vir jou?
🔥 Spitbraai
🥩 Braaivleis
🐗 Heel gerookte vark
🦌 Wildsvleis
🍲 Potjies
🍛 Boere by-kos
🤠 En ’n fees atmosfeer soos min!

🎟
KOS INGESLUIT:
• R300 p.p
• VIP R600
• Kids 0-3 GRATIS
• Kids 0-12 R150

🎟
NORMALE INGANG: (COMPUTICKET)
• R100 p.p
• Kids 0-12 GRATIS

🎟
NORMALE INGANG: (KAARTJIES OP DIE DAG BY DIE DEUR)
• R150 p.p
• Kids 0-12 GRATIS

🎫
Kaartjies beskikbaar op Computicket:
https://computicket-boxoffice.com/e/vleisfees-MYGBuP

📞
Navrae:
016 987 5062 / 079 809 6043
Hierdie gaan nie net ’n fees wees nie… dis ’n volle plaas-partytjie met rook in die lug, vleis op die kole en lekker musiek tot laat! 🍻🔥🐂
Tag jou kuier-span wat saam kom vir hierdie een! 🤠🎶

Details

Venue

  • Die Veiling Vanderbijlpark (Harry’s Butchery)
  • 59 Rietspruit, Lochvaal
    Sasolburg, Gauteng 1910 South Africa
    + Google Map
  • Phone 016 987 5062
  • View Venue Website