DOZI LIVE by Die Veiling Vanderbijlpark!

Maak gereed vir ‘n ongelooflike aand saam met die legendariese DOZI!


Datum: Vrydag, 22 Maart

Tyd: 20:00

Plek: Die Veiling Vanderbijlpark

Kaartjies:

Vroeë Voël: R50

Algemene Toegang: R80 p.p

VIP: R300 (Sluit ‘n welcome drink & snacks in!)

Kids onder 12: GRATIS!

Tafelbesprekings beskikbaar:

Tafel vir 4: R160

Tafel vir 6: R240

Tafel vir 8: R320

Tafel vir 10: R400

Besprekings & Navrae: 082 308 9216

Stuur ‘BESPREEK’ op WhatsApp na 082 308 9216 om jou plek te verseker!
Moenie hierdie musiekfees misloop nie!

