Vrouedag
August 1 @ 10:00 am - 3:00 pm
R300

God stap saam jou as vrou… self in slippers!
Gasspreker: Surene Strydom van StylStories
- Rus jouself toe met ‘n moderne uitkyk op stilering asook “Tips en Tricks” vir daaglikse uitrusting idees.
- Kleuranalise Riglyne
- Stylpersoonlikhede
- Q&A na afloop van die aanbieding
Kom bederf jouself met ‘n heerlike ontspanne kuieroggend saam met ander pragtige vroue.
Elke kaartjie maak ‘n verskil vir Geestesgesondheid in Vanderbijlpark en Ondersteuning vir gestremde kinders
DRESS CODE: Kom gemaklik in jou slippers en geniet ‘n lekker chill dag!
OPSIONEEL R200 EKSTRA: POTTERY BEKER VERF NA AFLOOP VAN DIE PRAATJIE!