Die Veiling Vanderbijlpark: Vleis & Country
June 27

VLEIS & COUNTRY FEES 2026 IS HIER! 

Maak reg vir βn dag en nag van ongelooflike musiek, vuurwarm kuier vibes en BOEREKOS op sy beste by Harryβs Pub & Die Veiling Vanderbijlpark 

β’ R300 p.p
β’ VIP R600
β’ Kids 0-3 GRATIS
β’ Kids 0-12 R150
β’ R100 p.p
β’ Kids 0-12 GRATIS
β’ R150 p.p
β’ Kids 0-12 GRATIS
016 987 5062 / 079 809 6043
Hierdie gaan nie net βn fees wees nieβ¦ dis βn volle plaas-partytjie met rook in die lug, vleis op die kole en lekker musiek tot laat! 


Tag jou kuier-span wat saam kom vir hierdie een! 
