Loading Events

« All Events

Prime Circle Live!

May 29 @ 8:00 pm - 10:00 pm
vaal meander prime circle live die veiling sasolburg vaal triangle

Maak reg vir ’n epiese rock-aand wanneer Prime Circle die verhoog oorneem by Die Veiling Sasolburg! Een van Suid-Afrika se grootste rockgroepe kom die Vaal laat skud met hulle bekende hits en ongelooflike energie.

🎟 Kaartjies:
• R200 per persoon
• R150 kinders onder 12
• R500 VIP (Welkom drankie & snack platter ingesluit)
👊 Bring jou vriende, bespreek jou plek en kom geniet ’n lekker aand van live musiek, kos, drinks en rock vibes!

Details

Venue