Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

BIGGY & LOUFI LIVE by Die Veiling Sasolburg!

December 12, 2025 @ 8:00 pm - 11:00 pm
R80
biggy live by die veiling sasolburg

 🎤🔥Dis daai show wat jy NIE wil mis nie — bring die vibes, bring die gees, bring die hele crew!

PLUS: Heinz & Jacques du Plessis op die stage om die aand nog groter te maak!

Tafels beskikbaar – van 4 tot 12 mense. (Loop vinnig vol, so bespreek vroeg!)

Ingang R80 | VIP R300 (snacks ingesluit)

Venue