Loading Events

« All Events

Elandré Skud Barnyard Vereeniging

December 5 @ 8:00 pm - 10:00 pm
R250
elandre live at barnyard vereeniging

Elandré kom steek die Barnyard Vereeniging-verhoog aan die brand! 🔥 Met treffers soos Vuur op die Water, Woorde Uit Jou Mond, Asseblief en vele meer, gaan hy die Vaal laat sing en dans met sy kragtige stem en aansteeklike energie.

Kom vroeg, die show begin 20:00. Kom geniet ’n glas wyn of ’n koue bier, kuier saam met jou vriende en maak jou reg vir ’n musiekervaring wat jy nie wil mis nie.

Details

Venue