Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Van Toeka tot Nou

February 8 @ 5:00 pm - 6:00 pm
R100
vaal meander, van toeka tot nou, kaalvoet kafee

Abrie Le Roux en Mignon Mahne gaan gedigte voorlees uit Eugene Marais se dae, deur die sestigs (Ingrid Jonker) tot en met die nuutste bekende gedigte. Hierdie vertoning het ‘n staande ovasie gekry by die Pierneef Teater in Pretoria so moet dit nie misloop nie

Details

Venue