Radio Kalahari Orkes!
Kom geniet ‘n aand van musiek wat jou reguit terugvoer na die hartklop van Suid-Afrika se ryk musikale tradisie. RKO bring op 13 Junie 2025 hul unieke klanke na Barnyard Vereeniging met ‘n dinamiese vertoning wat ghoema, Latyns en Afrikana-musiek meesterlik vermeng. Met akoestiese instrumente soos viool, ou kitare, pennyfluitjies, mondfluitjies, bas en gazoos, bied […]