Die Ankerskool: Kersmark 2025
Die Ankerskool Kersmark! 28 & 29 November Die Ankerskool, Vanderbijlpark Vrydag: 08:00 – 17:00 | Saterdag: 08:00 – 14:00 Toegang: R15 p.p. | R60 per motor Hoogtepunte: Handgemaakte produkte & geskenke Heerlike kosstalletjies “Kom Ons Braai” kompetisie Optredes deur PROP & Johnnie Takbok Kom geniet die gees van Kersfees – familiepret, musiek en plaaslike talent!