Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Die Ankerskool: Kersmark 2025

November 28, 2025 @ 2:00 pm - November 29, 2025 @ 2:00 pm
Die Anker Skool Kasmark en die Vaal Meander
🎄✨ Die Ankerskool Kersmark! ✨🎄
🗓️ 28 & 29 November
📍 Die Ankerskool, Vanderbijlpark
🕗 Vrydag: 08:00 – 17:00 | Saterdag: 08:00 – 14:00
🎟️ Toegang: R15 p.p. | R60 per motor
🌟 Hoogtepunte:
🛍️ Handgemaakte produkte & geskenke
🍔 Heerlike kosstalletjies
🔥 “Kom Ons Braai” kompetisie
🎤 Optredes deur PROP & Johnnie Takbok
🎅 Kom geniet die gees van Kersfees – familiepret, musiek en plaaslike talent!

Details

  • Start: November 28, 2025 @ 2:00 pm
  • End: November 29, 2025 @ 2:00 pm
  • Event Category:

Venue