Sonsak in die Vrystaat Toer met Rooksein
Maak gereed vir ’n energieke en betekenisvolle aand saam met Rooksein op hul Sonsak in die Vrystaat Toer! Hierdie dinamiese musiekgroep bring vars Afrikaanse én Engelse musiek wat jou nie net laat voel nie, maar ook saam laat sing. Rooksein is in 2018 in Potchefstroom gestig en bestaan uit drie talentvolle musikante: Megan Tait – […]