Wit Olifant en Carboot Sale
Met heerlike kos! Kom geniet die dag saam met ons en jou gesin en kry 'n winskopie! Kontak Sonette: 082 420 8428 om jou car boot te bespreek!
Met heerlike kos! Kom geniet die dag saam met ons en jou gesin en kry 'n winskopie! Kontak Sonette: 082 420 8428 om jou car boot te bespreek!
Bring your family. Bring your friends. Bring your children. Bring your dogs. Bring a bag of dog food. Come and enjoy the day with us. Entry: Dog foodOn the day, your child — or fur-child — can take part in the Disney Dress-Up competition and win wonderful prizes.Adults can join the Doggie Bingo with fantastic […]
Mans, dames en kinderklere teen weggee pryse! Groot verskeidenheid, almal welkom! Vir meer inligting kontak Regina: 073 185 777
LEKKER-OP-DIE-PLOTTE – PAASMARK 5 April 10:00 – 15:00 Die Veiling – Vanderbijlpark Paasfees begin by die mark! Kom kuier saam vir ’n rustige Sondag vol vars produkte, handgemaakte items en plaaslike lekkernye. Vars produkte Handgemaakte produkte Plaaslike lekkernye Bring die familie, geniet die vibes en vier Paasfees Lekker-op-die-Plotte Navrae / Stalletjie-besprekings:079 809 4063 | 076 927 4639
Book a space today - 061 197 2824
Please join us on Saturday, 11th April 2026, for a lovely, relaxing day in the countryside. Come experience a lovely variety of stalls, stocked with delicious, quality products. Looking forward to seeing you all on Saturday. Sluit asb by ons aan, vir n lekker dag in die buitelug, op Saterdag, 11 April, 2026.
2Km saam met Hart van God Familie Gemeente 10:00 Begin punt: Laerskool Voorwaarts, 11:00 Lofprysing en Aanbidding Bring eie water, sambreel en 'n vriend! Daar sal stalletjies ook wees vanaf 09:00-12:00 Vir meer inligting kontak 082 557 5455 / 083 962 4891
Kom koek en tee saam met ons! Jou lagspiere sal geprikkel word! Hope uitstallers en baie pret! Charmain: 072 768 8582 / Carin: 082 827 6556
Come on down and groove with us! Whether you're a seasoned collector or just dipping your toes into the vinyl world, the Midvaal Vinyl Fair promises something special for all. Unearth rare treasures, rediscover classics, explore accessories and more.Listen to live music, sample award-winning craft beers and artisanal gins, and enjoy our delicious pub meals. […]
Experience the Future of Smart Machine Technology! Join Mech-Tech Machine Tool Specialists for our Open Live Demo Day! We are opening our doors at 48 Morris Road, Meyerton, to showcase the absolute latest in industrial precision and efficiency. Whether you are looking to upgrade your workshop or just want to see these beasts in action, […]
Get ready for a full-day celebration of craft spirits, brews, live music, great food and scenic surroundings beside the gentle flow of the Vaal River. Date & Time: Saturday, 6 June 2026 10h00 – 17h00 Venue: Pont de Val Winery & Picnic Park, Vaal River Road, Parys — a beautiful riverside winery and picnic spot […]
LEKKER-OP-DIE-PLOTTE – WINTERWARM MARK 7 Junie 10:00 – 15:00 Die Veiling – Vanderbijlpark Warm harte op koue dae Kom kuier saam, trek jou jas nader en geniet ’n Sondag vol wintergeure, plaaslike produkte en lekker kuier. Vars produkte Handgemaakte produkte Plaaslike lekkernye Bring die familie, bring die winter vibes — Lekker-op-die-Plotte wag vir jou! Navrae […]