Plaasfees begin by die mark

Die Veiling Vanderbijlpark (Harry's Butchery) 59 Rietspruit, Lochvaal, Sasolburg

 LEKKER-OP-DIE-PLOTTE – PAASMARK  5 April 10:00 – 15:00 Die Veiling – Vanderbijlpark  Paasfees begin by die mark! Kom kuier saam vir ’n rustige Sondag vol vars produkte, handgemaakte items en plaaslike lekkernye.  Vars produkte Handgemaakte […]