Groot verkoping van Wit Olifant items!

N.G. Kerk Drie Riviere 58 Bashee Street, Three Rivers, Vereeniging

Mans, dames en kinderklere teen weggee pryse! Groot verskeidenheid, almal welkom! Vir meer inligting kontak Regina: 073 185 777