LEKKER-OP-DIE-PLOTTE – PAASMARK  5 April 10:00 – 15:00 Die Veiling – Vanderbijlpark  Paasfees begin by die mark! Kom kuier saam vir ’n rustige Sondag vol vars produkte, handgemaakte items en plaaslike lekkernye.  Vars produkte Handgemaakte produkte Plaaslike lekkernye Bring die familie, geniet die vibes en vier Paasfees Lekker-op-die-Plotte  Navrae / Stalletjie-besprekings:079 809 4063 | 076 927 4639