-
Maak seker julle mis nie die Riddle Bunny Run op die 4de April nie! Pret vir die hele familie. Daar is springkastele, egg hunt, best dressed bunny en vele meer! Kom geniet die dag saam Centurions Mc Vaal. Shakespeare street Vanderbijlpark. Almal is welkom! Toegang: R60, Kinders R30 0/10 Gratis