
Kom kuier saam by die Parys Alle Ras Skou!Van 1 tot 5 September 2025 verander die Parys AfriDome in ’n fees van vee, kompetisie en plaaspret vir die hele gesin. Met bees-, kleinvee-, pluimvee-, perd- en konynskoue, asook die Brahman Nasionale Veiling op Vrydag 5 September, is daar iets vir elke boer, diereliefhebber en avonturier. […]