- This event has passed.
Tuin Roete Mark
October 26, 2024 @ 8:00 am - 2:00 pm

Kom kuier saam met ons met verskeidenheid stalletjies van kos stalletjies, tuisgebak, ingelegde produkte tot plante en speelgoed.
Daar sal musiek en vermaak in ons pragtige tuine wees. ‘n Ontspannings area met kroegfasiliteit vir die manne. ‘n Verskeidenheid kos stalletjies om van die kies en keur.
Bring die kiddies saam en moenie bekommerd wees nie, daar sal genoeg wees vir die kinders om van te kies om hulle te vermaak terwyl jy plaaslik ondersteun.
Bring die kiddies saam en moenie bekommerd wees nie, daar sal genoeg wees vir die kinders om van te kies om hulle te vermaak terwyl jy plaaslik ondersteun.