Loading Events

« All Events

Plaasfees begin by die mark

April 5 @ 10:00 am - 3:00 pm
Plaas Mark op die Plotte and the Vaal Meander
🐣🌿 LEKKER-OP-DIE-PLOTTE – PAASMARK 🌿🐣
📅 5 April
🕙 10:00 – 15:00
📍 Die Veiling – Vanderbijlpark
✨ Paasfees begin by die mark! ✨
Kom kuier saam vir ’n rustige Sondag vol vars produkte, handgemaakte items en plaaslike lekkernye.
🧺 Vars produkte
🖐️ Handgemaakte produkte
🍯 Plaaslike lekkernye
Bring die familie, geniet die vibes en vier Paasfees Lekker-op-die-Plotte 🌸☀️
📲 Navrae / Stalletjie-besprekings:
079 809 4063 | 076 927 4639

Details

Venue

  • Die Veiling Vanderbijlpark (Harry’s Butchery)
  • 59 Rietspruit, Lochvaal
    Sasolburg, Gauteng 1910 South Africa
    + Google Map
  • Phone 016 987 5062
  • View Venue Website