Loading Events

« All Events

OESMARK op die Plotte

March 1 @ 10:00 am - 3:00 pm
Lekker-op-die-Plotte OESMARK in die Vaal Meander
🌾🧺 LEKKER-OP-DIE-PLOTTE – OESMARK 🧺🌾
📅 1 Maart
🕙 10:00 – 15:00
📍 Die Veiling – Vanderbijlpark
Van die plaas tot jou mandjie – vars, plaaslik en vol geure! 🌞
Kom kuier saam en geniet ’n rustige Sondag vol lekker kos, mooi goed en goeie vibes.
🧺 Vars produkte
🖐️ Handgemaakte produkte
🍯 Plaaslike lekkernye
Bring die familie, bring die mandjie – ons sien jou op die plotte! 🌿
📲 Navrae / Stalletjie-besprekings:
079 809 4063 | 076 927 4639

Details

Venue

  • Die Veiling Vanderbijlpark (Harry’s Butchery)
  • 59 Rietspruit, Lochvaal
    Sasolburg, Gauteng 1910 South Africa
    + Google Map
  • Phone 016 987 5062
  • View Venue Website