Die Veiling Vanderbijlpark: Lekker-Op-Die-Plotte Mark
June 7 @ 10:00 am - 3:00 pm

Kom kuier saam, trek jou jas nader en geniet โn Sondag vol wintergeure, plaaslike produkte en lekker kuier.
Bring die familie, bring die winter vibes โ Lekker-op-die-Plotte wag vir jou! 

079 809 4063 | 076 927 4639