Loading Events

« All Events

Deugsame Vrou saam met Zanthe Groenewald

June 20 @ 10:00 am - 1:00 pm
R170
vaal meander deugsame vrou replenish coffee shop vanderbijlpark

Kom en luister na ‘n inspirerende boodskap oor die Deugsame Vrou en die vroue van die Bybel.

Ons ontdek hoe God gewone vroue gebruik om buitengewone dinge te doen, en hoe om vandag nog as Sy dogters te wandel in wysheid, krad en genade.

Sluit aktiwiteit en heerlike sop en brode in. Kom kuier, word bemoedig en stap weg geinspireerd. Kontak 061 512 4652 vir besprekings

Details

  • Date: June 20
  • Time:
    10:00 am - 1:00 pm
  • Cost: R170
  • Event Category:

Venue