Zelda Bezuidenhout – Mei en alles daarna
May 16 @ 3:30 pm - 7:00 pm

Zelda Bezuidenhout se boekbekendstelling by die Kaalvoet Kafee (Tussen Bon Af Bessieplaas en Pont de Val). Bywoning is gratis. Sop en brood sal voorsien word. R60 per persoon. Moet dit nie mis nie. Kontak Rene 0834080272 vir besprekings