Plaasfees begin by die mark
April 5 @ 10:00 am - 3:00 pm

Kom kuier saam vir ’n rustige Sondag vol vars produkte, handgemaakte items en plaaslike lekkernye.
Bring die familie, geniet die vibes en vier Paasfees Lekker-op-die-Plotte 

079 809 4063 | 076 927 4639