OESMARK op die Plotte
March 1 @ 10:00 am - 3:00 pm

Van die plaas tot jou mandjie – vars, plaaslik en vol geure! 
Kom kuier saam en geniet ’n rustige Sondag vol lekker kos, mooi goed en goeie vibes.
Kom kuier saam en geniet ’n rustige Sondag vol lekker kos, mooi goed en goeie vibes.
Bring die familie, bring die mandjie – ons sien jou op die plotte! 
079 809 4063 | 076 927 4639